Iriserende pigment wat bestaan uit 'n plaatjievormige substraat, en daarop bedek is (a) 'n laag aangrensend aan die substraat welke laag 'n metaaloksiedlaag is wat bestaan uit een of meer Ce-, Sn- of Fe-oksiede, en waarin die pigment bestaan uit een of meer herhalende stel metaaloksiedlae van Sn gevolg deur Ti, of (b) 'n laageenheid van Snoksied en daarin Ti-oksied, die eenheid een of meer keer herhaal.